Die Remora (Remora remora) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom.

Voorkoms duimnael|links|180px|'n Remora in 'n bottel.

Die vis is eenvormig donkerbruin en word tot 62 cm lank. Dit het 'n suier op die kop en kan homself aan haaie, groter visse, seeskilpaaie en selfs skepe heg deur aan hulle vas te suig met die suier.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron

Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Remora-remora.html

Kategorie:Beenvisse