duimnael|links|280px|Op dié Johannesburgse straatkaart van 1929 was die gebied waarop Emmarentia en Greenside uitgelê sou word, nog 'n oop gedeelte van die plaas Braamfontein. "Laurensstraat" (waarskynlik Lourens na aanleiding van Lourens Geldenhuys) is later herdoop tot Barry Hertzoglaan. Emmarentia is wes van dié pad uitgelê en Greenside oos.

Greenside is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Greenside was aanvanklik 'n plaas van die welgestelde broers Geldenhuys, onder wie Lourens Geldenhuys. Die naam "Greenside" is van Skotse etimologie en verwys na die aangrensende Parkview-gholfbaan. Die meeste strate in Greenside is genoem na gholfbane of beroepsgholfspelers.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg