Die Pandjabi-Wikipedia is die Pandjabi-uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die Wikipedia se domein is op 3 Julie 2002 geopen,:pa:Special:Permalink/1 maar die eerste drie artikels is eers in Augustus 2004 geskep. In Augustus 2015 het die Wikipedia 18 219 artikels gehad.

Verwysings

Eksterne skakels Pandjabi Wikipedia Panjabi Wikipedia mobile

Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal