duimnael|300px|Uitsig oor die Knysna- Nasionale Meergebied
Die Knysna- Nasionale Meergebied is 'n park op die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Op 6 Maart 2009 het die park met die Nasionale Wildernispark, Tsitsikamma Nasionale Park en ander areas in staatsbesit saamgesmelt om die nuwe Tuinroete- Nasionale Park te vorm.
Die park is bekend vir sy meer met sonderlinge waterdiere en die hoë rotskranse langs die kloof deur na die kus.
Sien ook Tuinroete Nasionale Park Otterwandelpad Tsitsikammaberge
Verwysings
Yssel, Sarel: Die Knysna-riviermonding. In: Custos. Tydskrif oor ons Natuur en Nasionale Parke. Deel 15, nr. 9, Desember 1986. ISSN 0379-9921
Eksterne skakels
Tuinroete Nasionale Park
Nasionale Meergebied Kategorie:Mere in Suid-Afrika Kategorie:Nasionale parke van Suid-Afrika Kategorie:Natuurreservate in die Wes-Kaap