Vadodara (Goedjarati: વડોદરા, Vaḍodarā; voorheen: Baroda) is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Goedjarat ná Ahmedabad en Surat met 'n bevolking van 1 602 424 in 2012. Dit is 'n belangrike industriële en universiteitstad met 'n groot nywerheidsektor.

Vadodara was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en die Vrouekrieketwêreldbeker 1997.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Goedjarat Kategorie:Nedersettings in Indië