Ghaziabad (Hindi: ग़ाज़ियाबाद, Oerdoe: غازی آباد; Ġāziyābād [ɣaːzɪjaːˈbaːd̪]) is 'n beplande industriële stad in die Indiese deelstaat Uttar Pradesh met 'n bevolking van 1 636 068 in 2011. Dit is in die metropolitaanse gebied van Delhi en 30 kilometer oos daarvan geleë.

Ghaziabad was een van die gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1997.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Uttar Pradesh