Wie Laaste Lag is 'n Afrikaanse rolprent wat op 26 Desember 1985 uitgereik is.Hierdie lagprent is stukke beter as die gewone, Die Burger, 31 Desember 1986
Genre Die rolprent is 'n komedie.
Hoofrolspelers Hester Bentley Helene Truter Jos Gordon Vorster
Eric Nobbs as Pirow Bentley Willie Esterhuizen as Lafras James Borthwick Louw Verwey Kelsey Middleton Lynne Maree Jurgen Hellberg Ryno Hattingh Helene Truter as Hester Bentley
Storielyn Die rolprent handel oor 'n werknemer (Eric Nobbs) wat vir die Ontvanger van Inkomste werk en per ongeluk 'n geheime rekenaarkode ontsyfer. Hy kom op 'n reuse-slenter met staatsgeld af. 'n Gekullery waarby sy baas (James Borthwick) betrek word. Gewapen met dié plofbare inligting, verplaas hy die swendelaars se onregverdig verkreë winste na sy eie bankrekening. Wanneer sy baas hom stief behandel, begin hy die inligting, brokkie vir sappige brokkie, aan die pers uitlek.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente