Janie du Plessis is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en TV-aanbieder. Sy studeer aanvanklik Regte aan die Randse Afrikaanse Universiteit, maar verander later van rigting en bied verskeie TV-programme soos Teletien, Graffiti en later Revue Plus op M-Net aan. Haar pa is die skrywer Pienkes du Plessis.
Filmografie Alien from L.A., 1988 as Generaal Rykov/Shank/Die eise offisier Boetie op manoeuvres, 1985 as Elize Boetie Gaan Border Toe!, 1984 as Elize
Verdere naleeswerk Janie du Plessis: ’n Keuse vir die lewe deur Martie Retief-Meiring,
Eksterne skakels Haar amptelike webtuiste
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Gewilde saadjies