Die Groen Faktor is 'n Afrikaanse rolprent wat op 31 Augustus 1984 uitgereik is.

Genre Die rolprent is 'n komedie - 'n satire op Afrikaanse politiek.

Hoofrolspelers Cobus Rossouw as Koos Visagie George Ballot as Hannes Jooste Trix Pienaar as Fleur Conradie Graham Armitage as William Honiball Timmy Kwebulana as Lukas Alex Heyns as Eerste Minister Marga van Rooy as Susan Vermaak Dawie Maritz as Frans Bekker James Borthwick as Freek van Zyl Lynn Banner as Carol Honiball Ryno Hattingh as Paul Percy Sieff as Dr. A.P. Bosman Jacques Loots as Coetzee Klaas de Boer Dawie Ackerman Michal Grobbelaar Jan Bruyns Eghard van der Hoven

Storielyn Die rolprent dryf die spot met die destydse kleurvraagstuk en die politieke klem op rassesuiwerheid. 'n Plattelandse NP-verkiesingskandidaat (Cobus Rossouw) ontdek tot sy groot verleentheid dat hy in die aanloop tot die verkiesing op onverklaarbare wyse besig is om letterlik groen word. Om dinge te vererger tref die regering onderskeid tussen liggroenes en donkergroenes.

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Eksterne skakels https://www.youtube.com/watch?v=M492QaFdsB4 Rolprent op YouTube

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente