Marié du Toit is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en draaiboekskrywer. Sy het tussen 1961 en 1978 in verskeie rolprente verskyn. Sy is met 'n erepenning bekroon vir haar uitstaande vertolking in die rolprent Die kandidaat, wat deur oud-president C.R. Swart aan haar oorhandig is.
Filmografie As aktrise: Susanna van Biljon, 2010 as Mev. Dreyer, 'n streng musiekonderwyseres Die Spaanse Vlieg, 1978 as Emma van Rooyen My Way II, 1977 Vlindervanger, 1976 Met liefde van Adéle, 1974 Ongewenste Vreemdeling, 1974 as Eleen Pens en Pootjies, 1974 as Martie Yssel Skadu’s van gister, 1974 The Big Game, 1973 as Lucie Handley Die Wit Sluier, 1973 as Lise de Leeu Insident op Paradysstrand, 1973 My Way, 1972 as Fran Maddox My Broer se Bril, 1972 The Manipulator, 1971 as Harriet Tiller Die kandidaat, 1968 as Paula Neethling Wild Season, 1967 as Martie Maritz King Hendrik, 1965 Voor sononder, 1962 as Martie Pretorius En die Vonke Spat, 1961 as Esmé du Toit
As skrywer: Die groen faktor, 1984
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners