Fred Nel is/was 'n Suid-Afrikaanse rolprentregisseur. Hy het die régie van verskeie TV-reekse vir die ou SAUK behartig. In 1989 ontvang hy 'n akademieprys vir sy dokumentêre televisieprogram, Meneer die Speaker.

Filmografie Bosveldhotel, die moevie, 1985 Die Bosveldwinkel (TV-reeks), 1980 Bart Nel (TV-fliek), 1977 Drama, Drama (TV-reeks), 1978 Seepsteenbataljon (TV-reeks), 1978 Moeder Hanna (TV-fliek), 1973

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs