duimnael|220px|Dié kort beskrywing van Terre’Blanche se vrou, Isobel Pienaar, se loopbaan het in 1951 in die program van die NTO-produksie Die Vrek verskyn.
Tromp Etienne Terre'Blanche (Port Elizabeth, 22 Augustus 1928 – Johannesburg, 26 September 1984) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was getroud met die aktrise Isobel Pienaar en was die oupa van die 2003-Idols-deelnemer Jacques Terre'Blanche.
Vroeë lewe Terre'Blanche word gebore op 22 Augustus 1928, die seun van Peter James Garfield en Millicent Louisa (née Bruns) Terblanche.
Filmografie Vyftig-vyftig, 1952 Voor sononder, 1962 as Kurt Bester Lord Oom Piet, 1962 as Hannes van der Merwe Kimberley Jim, 1963 as Ben Vorster King Hendrik, 1965 as Herman Lombard The Second Sin, 1966 as De Lange The Cape Town Affair, 1967 as luitenant (nie gekrediteer nie) Die kandidaat, 1968 as Prof. Hannes van Biljon Majuba: Heuwel van Duiwe, 1968 as Groot Dirk van der Berg Strangers at Sunrise, 1969 as Paul Beyers Scotty & Co., 1970 as sersant Van Rensburg Sien jou môre, 1970 as Hempel, die staatsaanklaer Satan's Harvest, 1970 as Oom Craig Diamantendetektiv Dick Donald (TV-reeks), 1971 as Lavrengo Die Marmerpoel, 1972 Pikkie, 1972 Lokval in Venesië, 1972 as polisiegeneraal Die bankrower, 1973 Die wit sluier, 1973 as dr. Bosman Groetnis vir die Eerste Minister, 1973 Môre, môre, 1973 Die Voortrekkers, 1973 as Gerrit Maritz Pens en Pootjies, 1974 Geluksdal, 1974 as Limpie Lamprechts Hank, Hennery en Vriend, 1976 as die sersant Bosveldhotel, die moevie, 1982 as Jurg Lombaard Vyfster (TV-reeks), 1984
Verwysings
Bronne Die vrek-programnotas, 1951. Helikon, 2(8):82. 1952. Le Roux, André I. & Fourie, Lilla – Filmverlede: geskiedenis van die Suid-Afrikaanse speelfilm (1982)
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Afrikaners