duimnael|links|Vlag van Anglesey duimnael|links|Wapen van Anglesey Anglesey (Wallies: Ynys Môn [ˈənɨs ˈmoːn]) is 'n eiland en graafskap wat noordwes van die Walliese vasteland en suid van die Eiland Man in die Ierse See geleë is. Die hoofstad is Llangefni en die grootste nedersetting is Holyhead.
Die Engelse naam van die eiland is afgelei van Oudnoors Ungoll’s Ey, die "eiland van Ungoll". Die naam het geen betrekking tot die historiese etniese groep van die Angele nie.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van Anglesey se County Council
Kategorie:Eilande in Wallis