Die Hebride (Engels: Hebrides, Skots-Gaelies: Innse Gall) is 'n eilandgroep in die noordweste van Skotland in die Atlantiese Oseaan. Die eilandgroep bestaan uit die Binne-Hebride (Inner Hebrides; Na h-Eileanan a-staigh) en die Buite-Hebride (Outer Hebrides of Western Isles; Na h-Eileanan Siar).

Kategorie:Voormalige Noorse kolonies