L. F. van Wageningen (Ureterp, Nederland, 1876 – Belville, Suid-Afrika, 5 Julie 1957) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer.

Van Wageningen skryf Afrikaanse sketse oor Ureterp en omgewing: Bosberg: Fries-pastorale sketse, met voorwoord van W.S. Conradie, Hoorn (Edecea) 1951.J.H. Brouwer en oaren (red.), Encyclopedie van Friesland, Amsterdam: Elsevier 1958, Wageningen, L. F. van.

Hy het ook die artikel Geritmiseerde kerkmusiek geskryf wat in 1944 in die Huisgenoot gepubliseer is.Psalms en gesange, Universiteit van Pretoria, besoek op 14 April 2016

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse immigrante uit Nederland Kategorie:Afrikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1876 Kategorie:Sterftes in 1957