Die bruinforel (Salmo trutta) is 'n varswater vis wat inheems is aan Europa en noord-wes Afrika in die bergstrome van die Atlasgebergte in Morokko. In Suider-Afrika kom die vis in Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Lesotho en Zimbabwe voor. In Engels staan die vis bekend as die brown trout.

duimnael|links|'n Bruinforel duimnael|links|'n Visserman spog met sy vangs.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Beenvisse