Messier 50 of M50 (ook bekend as NGC 2323) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Eenhoring. Dit is dalk voor 1711 deur Giovanni Domenico Cassini ontdek en in 1772 onafhanlik herontdek deur Charles Messier, wat dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem het.
M50 is sowat 3 000 ligjare van die Aarde af en word beskryf as "hartvormig".
Eksterne skakels SEDS: Messier 50 M50 Foto by Waid-sterrewag
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
50050
Kategorie:Sterreswerms Kategorie:NGC-voorwerpe Kategorie:Eenhoring (sterrebeeld)