Messier 53 of M53 (ook bekend as NGC 5024) is ’n bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in 1775 deur Johann Elert Bode ontdek en Charles Messier het dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
Dit is een van die mees verafgeleë bolswerms, sowat 60 000 ligjare van die middel van die Melkweg af, en omtrent dieselfde afstand (sowat 58 000 ligjare) van die Sonnestelsel af.
Eksterne skakels M53, SEDS Messier 53, Galactic Globular Clusters Database
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
50053 Kategorie:Sterreswerms Kategorie:NGC-voorwerpe Kategorie:Berenike se Hare