Vir die gelyknamige liedjie, sien Sarie Marais; vir die latere rolprent, sien Sarie Marais (1949).
Sarie Marais is 'n swart en wit rolprent wat in 1931 uitgereik is. Die rolprent is saam met Moedertjie een van die eerste twee Suid-Afrikaanse rolprente met klank (beide is in Afrikaans). Die klankbaan bevat slegs Afrikaanse musiek wat deur die sanger Chris Blignaut en die Melodians sing word. Die ander rolprent, Moedertjie, is dieselfde jaar uitgebring, en is ook die eerste vollengte-rolprent met Afrikaanse dialoog daarin.116 jaar van Afrikaanse flieks, Nuus24, 1 Julie 2011. Die rolprente volg slegs vier jaar na die eerste internasionale klankfilm, The Jazz Singer, in 1927 vrygestel is.
Hoofrolspelers Billy Matthews as Jan Joan du Toit as Sarie
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Musiekrolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente