Illse Roos (soms gekrediteer as Ilse Roos) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres. Sy is veral bekend vir haar rol as Lynette Strydom in M-Net se sepie Egoli vanaf 1991 tot 2002.
Filmografie Vir altyd, 2016 film as Marietjie Botha Wolwedans in die skemer, 2012 as Arista Erfsondes (TV-reeks), 2012 as Melinda Joubert 7de Laan (TV-reeks), 2008-2009 as Isabelle Moolman Amalia, 2005-2006 as Amalia Malan (in die eerste seisoen) en Eleanor Joubert (in die tweede seisoen) Die Prince van Pretoria, 1993 Egoli: Plek van Goud (TV-reeks), 1991-2002 as Lynette Strydom Vorster Makropoulos Malan Agter Elke Man, 1990 as Elna le Roux
Diskografie Blou Kafee, 2006
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaanse sangers Kategorie:Afrikaners