Jacques Bessenger is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Renier de Kock in die SAUK2 se drama-reeks, Erfsondes (2009–2012). Hy het ook die rol van Matthew Dekker in die SAUK2 se mini-reeks, Huis van Liefde, in Maart 2008 vertolk.
Filmografie Rolprente: Verraaiers, 2013 as Robert Machlachlan Wolwedans in die skemer, 2012 as Armand Ballade vir 'n Enkeling, 2015 as Jan-Paul (senior)
TV-optredes: Huis van Liefde, 2008 as Matthew Dekker Song vir Katryn, 2008 as Mossie Erfsondes, 2009 tot 2012 as Renier de Kock Niggies as Dries Fourie (2025)
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense