Sandelia is 'n genus van visse wat aan die familie Anabantidae behoort. Hierdie genus het 2 spesies wat in Sentraal-Afrika voorkom.

Spesies Die spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Sandelia bainsii - Oos-Kaapse kurper Sandelia capensis - Kaapse kurper

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse