Dammamالدمام 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Provinsie Oostelike Provinsie Koördinate  Stigting 1923 Oppervlakte:    - Totaal 800 vk km  Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking:    - Totaal (2012) 1 033 597  - Bevolkingsdigtheid 2 564/vk km  - Metropolitaanse gebied 2 500 710 Tydsone UTC +3 Burgemeester Dhaifallah Al-'Utaybi Amptelike webwerf eamana.gov.sa

Dammam (Arabies: الدمام‎‎ ad-Dammām) is die vyfde grootste stad in Saoedi-Arabië naas Riaad, Djedda, Mekka en Medina met 'n bevolking van 2 054 710 in 2009. Die stad is geleë aan die Persiese Golf en is 'n belangrike stad vir die produksie van Ru-olie.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Saoedi-Arabië Kategorie:Kusstede