Clariidae, (Babers) is 'n vis-familie van die orde Siluriformes. Die familie bestaan uit twaalf genera met 74 spesies wat in Afrika voorkom waarvan drie genera met agt spesies in Suider-Afrika voorkom.
Genera duimnael|links|240px|Clarias batrachus
Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie: Clarias Clarias cavernicola - Spelonkbaber Clarias gariepinus - Skerptandbaber Clarias liocephalus - Sagkopbaber Clarias ngamensis - Stomptandbaber Clarias stappersii - Gevlekte baber Clarias theodorae - Slangbaber
Clariallabes Clariallabes platyprosopos - Breëkopbaber
Heterobranchus Heterobranchus longifilis - Vundu
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Kategorie:Beenvisse