Willie van Rensburg was 'n Suid-Afrikaanse skrywer, regisseur en akteur.

Filmografie As akteur: Kiepie en Kandas, 1980 Billyboy, 1979 'n Beeld vir Jeannie, 1976 as Gerhard Schlebusch Vergeet My Nie, 1975 Ter wille van Christine, 1975 Die Voortrekkers, 1973 Majuba: Heuwel van Duiwe, 1968 as Kommandant Smit The Second Sin, 1966 as die arresterende offisier Seven Against the Sun, 1964 as sers. Gibson Rider in the Night, 1963 Stropers van die Laeveld, 1962 En die Vonke Spat, 1961 Basie, 1961 Die Vlugteling, 1960 Fratse in die Vloot, 1958

As skrywer: Die Banneling, 1971

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense