Die Kuneneskulpoortjie (Kneria maydelli) is 'n varswatervis wat voorkom in die Kunenerivierstelsel in Angola en Namibië. Dit lyk baie soos die Suidelike skulpoortjie, maar die dorsale vin is nader aan die snoet. Die vis word tot 57 mm lank. In Engels staan die vis bekend as die Cunene kneria.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Eksterne skakal http://fishbase.org/summary/Kneria-maydelli.html
Kategorie:Beenvisse