Die Cubango-skulpoortjie (Parakneria fortuita) is 'n varswater vis wat voorkom in die Cutatorivier, 'n sytak van die Okavangorivier in Angola. In Engels staan die vis bekend as die Cubango kneria.
Habitat Die vis leef tussen rotse in vloeiende water. Hulle vreet alge en detritus vanaf rotse.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Parakneria-fortuita.html
Kategorie:Beenvisse