Parakneria is 'n genus van visse wat aan die familie Kneriidae behoort. Die mannetjies van die genus ontwikkel nie skulpoortjies soos die spesies van die familie Kneria nie. Die genus is maerder as die van Kneria en daar is twaaf spesies wat tot die genus behoort en twee kom in Suider-Afrika voor.

Spesies Spesies wat hoort tot die genus: Parakneria fortuita - Cubango-skulpoortjie Parakneria mossambica - Gorongosa-skulpoortjie

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse