duimnael|links|Kaart van die Groot Mere van Afrika:Albertmeer (Lake Albert)Edwardmeer (Lake Edward)Kivumeer (Lake Kivu)Kyogameer (Lake Kyoga)Malawimeer (Lake Malawi)Mwerumeer (Lake Mweru)Rukwameer (Lake Rukwa)Tanganjikameer (Lake Tanganyika)Turkanameer (Lake Turkana)Victoriameer (Lake Victoria) Die Albertmeer (Engels: Lake Albert) is 'n varswatermeer in Sentraal-Afrika en vorm die grens tussen Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die meer is 160 km lank, 30 km breed en redelik vlak met 'n maksimum diepte van 51 m. Die Wit Nyl vloei in die meer in vanaf die Victoriameer en hiervandaan staan die uitvloei na die Nylrivier bekend as die Albertnyl. Die meer is ook deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei.

Die Rwenzoriberge is net suid van die meer.

Verwysings

Bron Africa's Great Rift Valley Nigel Pavitt. 2001.

Eksterne skakels

Kategorie:Groot Mere van Afrika Kategorie:Mere in Uganda Kategorie:Mere in die Demokratiese Republiek die Kongo