duimnael|regs|Lande van Sentraal-Afrika

Sentraal-Afrika, of Middel-Afrika, is terme wat gebruik word om die gebied van Afrika, direk suid van die Saharawoestyn, te beskryf en die westelike "bult", maar ten weste van die Groot Skeurvallei. Die Kongorivier vloei deur Sentraal-Afrika. Hierdie rivier voorsien 'n groter gebied van water as enige ander rivierstelsel, met die uitsondering van die Amesonerivier in Suid-Amerika.

Die lande wat meestal tot Sentraal-Afrika gereken word, is:

Soms word die volgende lande ook ingesluit:

Kategorie:Gebiede van Afrika