Die Edwardmeer (Engels: Lake Edward; Frans: Lac Édouard) is 'n varswatermeer op die grens tussen Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo en vorm deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei.

duimnael|links|Kaart van die Groot Mere van Afrika:Albertmeer (Lake Albert)Edwardmeer (Lake Edward)Kivumeer (Lake Kivu)Kyogameer (Lake Kyoga)Malawimeer (Lake Malawi)Mwerumeer (Lake Mweru)Rukwameer (Lake Rukwa)Tanganjikameer (Lake Tanganyika)Turkanameer (Lake Turkana)Victoriameer (Lake Victoria) duimnael|links|Uitsig oor die meer vanaf Mweya in die Koningin Elizabeth Nasionale Park Die Rwenzoriberge is 20km noord van die meer.

Bron Africa's Great Rift Valley Nigel Pavitt. 2001.

Eksterne skakels

Kategorie:Groot Mere van Afrika Kategorie:Mere in Uganda Kategorie:Mere in die Demokratiese Republiek die Kongo