duimnael|links|Kaart van die Groot Mere van Afrika:Albertmeer (Lake Albert)Edwardmeer (Lake Edward)Kivumeer (Lake Kivu)Kyogameer (Lake Kyoga)Malawimeer (Lake Malawi)Mwerumeer (Lake Mweru)Rukwameer (Lake Rukwa)Tanganjikameer (Lake Tanganyika)Turkanameer (Lake Turkana)Victoriameer (Lake Victoria) Die Kyogameer (Engels: Lake Kyoga) is 'n varswatermeer net noord van die Victoriameer in Uganda. Die Wit Nyl vloei vanaf die Victoriameer via Kyogameer na die Albertmeer. Tussen die Albertmeer en Victoriameer staan die Nylrivier bekend as die Victorianyl.
Bron Africa's Great Rift Valley Nigel Pavitt. 2001.
Eksterne skakels
Kategorie:Mere in Uganda