Die kaneelklipmossel (Cymbula miniata) is 'n klipmossel wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom en tot 8 cm lank word. Die skulp het 'n aantal strale wat van die middelpunt uitsprei. Die strale het 'n pienkerige kleur. Die diertjie leef in die tussengetysone.
Bron Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.
Eksterne skakels
Kategorie:Klipmossels