Beverwijk is 'n stad en munisipaliteit in Midden-Kennemerland in die Nederlandse provinsie Noord-Holland. Die munisipaliteit het 39 856 inwoners en 'n oppervlakte van 20,38 km² (waarvan 1,8 km² water is).
Omstreeks 1640 was daar ook 'n dorp met die naam Beverwyck in die Nederlandse kolonie Nieu-Nederland. Hierdie dorp is later hernoem na Albany, New York Staat.
Fotogalery
Eksterne skakels
Die munisipaliteit se webtuiste Historiese Beverwijk Razzia Beverwijk 'n "digitale monument" vir die nazirazzia in 1944
Kategorie:Munisipaliteite in Noord-Holland Kategorie:Nedersettings in Noord-Holland Kategorie:Stede in Nederland