Duine-ehrharta (Ehrharta villosa) is gras wat voorkom op duine aan die suidkus van Suid-Afrika. Dit is 'n polgras met min blare wat gevorm word en blomme verskyn op een kant van die stingel van September tot Maart. Die plant speel ook 'n rol om sand in duine vas te bind. Die gras staan ook bekend as pypgras.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.

Eksterne skakels

Kategorie:Seegrasse villosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika