Die duinewasbessie (Morella cordifolia) is 'n immergroen struik wat voorkom aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. Die struik kan tot 3 m hoog word. Weens sy hoogte het die struik 'n FSA-boomnommer: 37.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys
Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Struike Kategorie:Bome cordifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika