duimnael|250px|Varktjops

Die woord tjop kan na een van die volgende verwys:

Tjop (vleis), 'n vleissnit. Dop & Tjop, 'n drankie en 'n stukkie vleis tydens 'n braai. Tjop-tjop, om iets vinnig af te handel. Tjop, 'n idioot. Byvoorbeeld: "Jy is 'n tjop!"