duimnael|Dolichos roseus Die Strandboontjie (Canavalia rosea) is 'n laaggroeiende plant wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit groei veral op duine en by riviermondings. Die plant kan 'n ranker of klimop plant wees en kan tot 10 m uitsprei.
Bron
Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007
Verwysings
Kategorie:Rankplante Kategorie:Flora van Suid-Afrika