duimnael|links|Blomme van die Hardepeer. duimnael|links|Vrugte van die Berghardepeer duimnael|links|Stam van 'n groot Hardepeer op Tafelberg.
Penaeaceae is die hardepeer-familie wat hoort tot die orde Myrtales. Die familie kom net in Afrika voor.
Die familiehet 29 spesies in 9 genera.
Spesies Van die Suid-Afrikaanse spesies is: Berghardepeer (Olinia emarginata) Hardepeer (Olinia ventosa) Kaapse hardepeer (Olinia capensis)
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies