Die Swartbas (Diospyros whyteana) is 'n klein boom of struik wat voorkom in al provinsies van Suid-Afrika behalwe die Noord-Kaap. Dit is ook inheems in Eswatini, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Bome van Afrika whyteana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe