Die pronkrooihout (Ochna natalitia) is 'n boom wat inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Oos-Kaap, Mpumalanga, Noordwes en ook Eswatini is.

Die boom se FSA-nommer is 481.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi

natalitia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika