Zheng Jie (Chinees: 郑洁; gebore 5 Julie 1983 in Chengdu, Sichuan) is 'n voormalige tennisspeler vanaf die Volksrepubliek China wat in 2003 professioneel tennis begin speel het.
Sy verteenwoordig China tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing, waar sy 'n bronsmedalje in die damesdubbelspel saam met Yan Zi gewen het. Sy het in 2015 uitgetree.
Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Zheng Jie tydens die VSA Ope 2010 duimnael|links|upright|Zheng Jie tydens die Franse Ope 2015 Die tabel toon Zheng se prestasies tydens elk van die Grand Slam-toernooie in damesenkels waaraan sy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope2004 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 12005 Rondte 1 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Rondte 22006 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 22007 Rondte 1 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie2008 Nie deelgeneem nie Rondte 3 Halfeindstryd Rondte 32009 Rondte 4 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 32010 Halfeindstryd Rondte 2 Rondte 2 Rondte 22011 Nie deelgeneem nie Rondte 2 Rondte 2 Rondte 22012 Rondte 4 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 32013 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 32014 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 12015 Rondte 3 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
Verwysings
Eksterne skakels
Zheng Jie se ITF-profiel Zheng Jie se WTA-profiel
Kategorie:Chinese tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers