Die Kaapse kiaat (Strychnos decussata) is 'n boom wat in Suid-Afrika groei in laagliggende streke in verskeie habitats vanaf die Wes-Kaap tot by Limpopo. Die boom is ook inheems in Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

In Engels staan die boom bekend as die Cape-Teak. Die boom se FSA-nommer is 624.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Blomme en vrugte Die blomme is effens assimmetries, vlesig en 1.5 cm in deursnee. Die skil is korserig en oranje tot rooi wanneer dit ryp is. Die bas en vrugte is blykbaar giftig as dit groen is.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Strychnos Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe