Die boesmansgif (Acokanthera oppositifolia) is 'n klein boompie of struik wat endemies aan Suid-Afrika is en in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en die Wes-Kaap voorkom. Die spesie is ook inheems in Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

In Engels staan die boom bekend as Bushman's poison.

Alle dele van die boom is giftig. Die bas en wortels is voorheen as pylgif gebruik.

Voorkoms Die blare is dik, enkelvoudig en teenoorstaande. Die vrugte word enkel gedra, is 10 mm lank en word perserig-swart wanneer hulle ryp is.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Kategorie:Acokanthera Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe