Basil James Kenyon (19 Mei 1918, Umtata - 9 Mei, 1996, Plettenbergbaai) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se een-en-twintigste Springbokkaptein. Hy was ook die afrigter van die span in 1958.
Bron Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001,
Eksterne skakels
Kategorie:Springbokkapteins Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyafrigters Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1996