duimnael|Kaart van Afrikalande volgens hul onafhanklikheiddatums duimnael|Ontbinding van Joego-Slawië duimnael|Voormalige Sowjetstate

Selfbeskikking is die beginsel in internasionale reg dat volke die reg het om hul soewereiniteit en internasionale politieke status vrylik te kies met geen eksterne dwang of inmenging nie. Die beginsel noem nie hoe die beslissing gemaak moet word of wat die uitkoms moet wees nie, hetsy dit onafhanklikheid, federalisme, beskerming, ’n vorm van outonomie of selfs volle assimilasie is. Dit noem ook nie wat die afbakening tussen volke behoort te wees nie — of selfs uit watter elemente ’n volk bestaan nie. Daar is selfs teenstrydige definisies en wetlike kriteria vir die bepaling van welke groepe wetlik op die reg van selfbeskikking kan aanspraak maak. Betty Miller Unterberger, Selfbeskikking , Encyclopedia of American Foreign Policy, 2002. Bowendien is selfbeskikking een van vele beginsels wat van toepassing is op die bepaling van internasionale grense. Sebastian Anstis. 2010. Die normatiewe fondasie van die Globale Gebiedsbevel, Diplomacy & Statecraft, 21(2)306-323, June.

By uitbreiding het dit daarop neergekom dat die term selfbeskikking die vryheid van eie besluitneming sonder eksterne dwang beteken. Answers.com-definisie.

Van die gebiede wat tans vir hul reg op selfbeskikking pleit, sluit in: (Koerde onder gesag van Irak, Iran, Sirië en Turkye) (Oeigoere in Xinjiang onder gesag van die Volksrepubliek China) (Puerto Ricane onder gesag van die Verenigde State) (Taiwanese op Taiwan, opgeëis deur die Volksrepubliek China) (Palestyne onder gesag van Israel; voorheen ook Egipte en Jordanië) (Tibettane in Tibet onder gesag van die Volksrepubliek China) (Sahrawis in Wes-Sahara onder gesag van Marokko)

Sien ook Akkoord oor Afrikaner-selfbeskikking Lys van afhanklike gebiede Lys van lande volgens onafhanklikheidsdatum Lys van omstrede gebiede Onafhanklikheid

Verwysings

Eksterne skakels

Thürer, D. & Burri, T. Selfbeskikking, Max Planck Ensiklopedie van Openbare Internasionale Reg Die Liechtenstein-instituut oor Selfbeskikking, Princeton-universiteit Verenigde Nasies Algemene Vergadering Resolusie 1514(XV). "Verklaring oor die toestaan van onafhanklikheid aan koloniale lande en volke" Verenigde Nasies Verdrag. Teks van Internasionale Verbond oor Burgerlike en Politieke Regte. Teks van Internasionale Verbond oor Ekonomiese, Sosiale en Kulturele Regte. Selfbeskikking in fokus , Foreign Policy In Focus selfbeskikkingsreferate. Andrei Kreptul. 2003. Die Grondwetlike Reg van Skeiding in Politieke Teorie en Geskiedenis, Journal of Libertarian Studies, Ludwig von Mises-instituut, 17(4):39-100, Herfs. Jacob T. Levy, Selfbeskikking, Nie-Dominasie, en Federalisme, uitgegee in Hypatia: A Journal of Feminist Philosophy. "Winde van verandering of warm lug? Dekolonisasie, selfbeskikking en die soutwatertoets," Legal Frontiers International Law Blog Die reg van volke op selfbeskikking Vladimir Lenin Februarie–Mie 1914. Parlementariërs vir nasionale selfbeskikking Nie-apmtelike blad vir Londen-gebaseerde Parlementêre drukgroep. Selfbeskikking – Internasionale Reg en Praktyk versamel deur Nadesan Satyendra. Die Sentrum vir Wêreld Inheemse Studies . Post-2011 scenarios in Soedan: Watter rol vir die EU? , geredigeer deur Damien Helly, Verslag No.6, November 2009, European Union Institute for Security Studies Selfbeskikking vir Puerto Rico en alle Latyns-Amerikaanse volke

Kategorie:Nasionalisme