Harold William Carolin (10 April 1881, Alicedale – 15 Maart 1967, Kaapstad) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se agste Springbokkaptein. Hy was ook 'n krieketspeler.

Bron Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001,

Eksterne skakels

Kategorie:Springbokkapteins Kategorie:Suid-Afrikaanse krieketspelers Kategorie:Geboortes in 1881 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Alumni van Diocesan College, Kaapstad