Felix du Plessis (24 November 1919, Steynsburg – 1 Mei 1978, Stilfontein) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se twintigste Springbokkaptein. Felix is die vader van Morné du Plessis, Suid-Afrika se ses-en-dertigste Springbokkaptein. Hulle is die enigste pa-en-seun kombinasie wat nog Springbokkapteins was. Felix was ook die Springbokafrigter in 1964.

Statistiek Felix het in drie toetse gespeel, almal as 'n kaptein.

Opponente Resultate Posisie Drieë Datum Plek 15 – 11 Slot 16 Julie 1949 Nuwelandstadion, Kaapstad 12 – 6 Slot 13 Augustus 1949 Ellispark-stadion, Johannesburg 9 – 3 Slot 3 September 1949 Kingsmead-stadion, Durban

Bron Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001,

Eksterne skakels

Kategorie:Afrikaners Kategorie:Springbokkapteins Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyafrigters Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1978