Desmond Charles van Jaarsveld (gebore 31 Maart 1929, Bulawayo; oorlede 21 Julie 2025) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se sewe-en-twintigste Springbokkaptein. Ná die afsterwe van Cecil Moss op 27 Oktober 2017 was Van Jaarsveld die oudste lewende Springbok.

Toetswedstryde No. Opponent Uitslag (SA 1ste) Posisie Drieë Datum Plek 1. 18–10 Linkerflank (k) 1 30 April 1960 Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth

Bron Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001,

Eksterne skakels

Kategorie:Springbokkapteins Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2025