Gabriël Frederick Malan (18 November 1935, Kenhardt - 23 Oktober 2014) is 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se dertigste Springbokkaptein. Malan was getroud met Anneke (Bresler) wat saam met hom op Stellenbosch studeer het. Sy was ook die Maties se joolkoningin. Malan laat sy vrou, drie kinders en sewe kleinkinders agter.

Bron Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001,

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Springbokkapteins